|
Bobotie Met Spek En Gehakt
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: Hoofdgerecht / Hoofdgerecht
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 500 gram maalvleis - 2 snye brood geweek in 1/2 koppie melk -
100 g fyn spek - 1 ui gekap -
Handvol rosyne - 1 teelepel kerrie -
1 eetlepel appelkooskonfyt - 1 piesang(banaan) -
1 appel in blokkies gesny - 1/2 pakkie sampioensop (droog) -
1 koekie vleisaftreksel(runderbouillon) - 2 eiers -
1 koppie melk
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Braai uie, vleis en spek in pan met ?n bietjie olie tot bruin. Druk brood in vleismengsel, gooi die res van die bestandele by. Roer tot rooi van vleis weg is. Skep in gesmeerde bak. Meng eiers met melk en gooi bo-oor. Bak ? 30 minute tot bruin.
|
|
|